Sport

Hoof van sport

Fisiese ontwikkeling speel ‘n groot rol in die emosionele ontwikkeling van enige kind. Ons doel is om die perfekte omgewing vir elke leerder te bied om holisties op die beste manier moontlik te ontwikkel. Ons beklemtoon deelname en genot!

Ons bied ‘n wye verskeidenheid sportsoorte aan:

Somer seisoen

Winterseisoen

Atletiek

Hokkie

Swem

Netbal

Tennis