Welkom by Laer Meisieskool
La Rochelle

Van Ontvangsjaar tot graad 7

Laer Meisieskool La Rochelle is ‘n pragtige skooltjie wat in die middel van die Paarl in die Kaapse Wynlanddistrik geleë is.

Dit is deurspek met tradisie wat onderskeiding deur leierskap verteenwoordig.

Terwyl ons ons ryk geskiedenis behou, streef ons daarna om progressief en dinamies in ons benadering te bly, asook om ‘n inspirerende omgewing te bied wat ons leerders opbou en hulle in staat stel om hul volle potensiaal te ontwikkel. Ons strewe na uitnemendheid binne elke element van onderwys.
Larrie Groete

Vision

“Onderwys Uitnemendheid”

Mission

“Ons streef na holistiese onderwys binne ‘n diverse omgewing.”

Mev Dalene Olivier

Skoolhoof

Laer Meisieskool La Rochelle is ‘n pragtige skooltjie in die middel van die Paarl in die Kaapse Wynlanddistrik.  Die skool is ‘n staatskool vir meisies met ‘n ryk geskiedenis wat in 1860 gestig is.

La Rochelle is passievol daaroor om ‘n omgee-omgewing te skep waarbinne leerders kan groei en die beste word wat hulle kan wees. Die skool is demografies goed verteenwoordig en behaal uitstekende akademiese resultate.

Ons glo in opvoedkundige uitnemendheid! Ons skep ‘n omgewing en geleentheid vir ons meisies om bemagtigde vroue te word.

Kom ontmoet: “The girls with minds, women with attitude, and ladies with class and finesse!” 

Trots om 'n Larrie te wees

Play Video

Bankbesonderhede

NEDBANK
Takkode 198-765

Rekeningnommer: 1470051419

Verwysing = Rekeningnommer
(vertoon op die maandelikse state)