Registrasie

WKOD Registrasie maak oop vir

Gr R & 1: 10 Maart – 14 April 2026

Gr 2 – 7: 3 Augustus – 17 Augustus 2026

Ouers moet by WKOD registreer.

Instruksies

Handig asseblief die vorm(s) so gou moontlik by ons admin kantoor in.

  1. Voltooide Vrywillige Inligtingsvorm (opsioneel) aan Laer Meisieskool La Rochelle, saam met ander vereiste dokumente.
  2. Bewys van WKOD-registrasie