Visie
Opvoeding By Uitnemendheid

Laer Meisieskool La Rochelle

Missie
Ons strewe na 'n holistiese opvoeding binne 'n diverse omgewing

divider

Welkom by La Rochelle Laer Meisieskool

Laer Meisieskool La Rochelle is een van Suid-Afrika se mees beroemde en oudste laerskole vir dogters.

Dit is ‘n tradisieryke skool wat ook uitnemendheid verteenwoordig deur middel van leierskap.

Met die bewaring van ons ryke geskiedenis, strewe ons ook daarna om vooruitstrewend en dinamies in ons benadering te wees; ons onderrig ons leerders deur ‘n inspirerende omgewing te voorsien wat hulle toelaat om tot hul volle potensiaal te ontwikkel en om sodoende ‘n strewe na uitmuntendheid aan te moedig in elke beginsel van onderwys.

Larrie groete

Nuutste Nuus

divider
lillarrie
facebook

Kontak Ons

Bel Ons